Middlesex120pxVlag120pxWapen150pxLigging in Engeland (1890)Seremoniële graafskap MiddlesexHoofstad verskeieOppervlakte601,7 km2 (1961)Bevolking2 234 543 (1961)Bevolkingsdigtheid3 713,7 inw./km2 (1961)Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskapStreekMiddlesexAdministratiewe setel verskeieISO 3166-2:GB-MDXOppervlakte601,7 km2 (1961)Bevolking2 234 543 (1961)Bevolkingsdigtheid3 713,7 inw./km2 (1961)Distrikte en Unitêre owerhedeGeen
Middlesex (uitgespreek /ˈmɪdəlsɛks/) is 'n historiese graafskap in die suidooste van Engeland. In 1974 is die graafskap verdeel om die huidige Groter Londen te vorm. Die naam beteken middel Sakse en is soortgelyk aan Essex (oostelike Sakse) en die voormalige graafskappe van Sussex (suidelike Sakse) en Wessex (westelike Sakse).
Bronne
Kategorie:Historiese graafskappe van Engeland