duimnael|links|160px|Die grootte van Juravenator in vergelyking met dié van ’n mens.

duimnael|links|220px|’n Voorstelling van Juravenator.

Juravenator was ’n genus klein teropode-dinosourusse wat sowat 151 of 152 miljoen jaar gelede voorgekom het in die gebied wat nou die Juraberge van Duitsland is. Dit is bekend van een fossiel van ’n jong dier.

Juravenator was ’n klein, tweepotige dinosourus. Die holotipe is ’n jong dier van sowat 75 cm lank. Dit is eers in Compsognathidae geklassifiseer, maar verdere navorsing het getoon dit is eerder ’n basale lid van Maniraptora.Butler, R.J., and Upchurch, P. (2007). "Highly incomplete taxa and the phylogenetic relationships of the theropod dinosaur Juravenator starki." Journal of Vertebrate Paleontology, 27(1): 253-256.

Verwysings

Kategorie:Theropoda