Ternopil (Oekraïens: Тернопіль; Pools: Tarnopol) is 'n stad in westelike Oekraïne met ongeveer 218 duisend inwoners (2010). Die stad is ook die administratiewe sentrum van die Ternopil-oblast. Ternopil is deur Jan Tarnowski in 1540 gestig.
Susterstede 23px Radom, Pole radom.pl
Verwysings
Eksterne skakels
www.rada.te.ua - Ternopil se webwerf
Kategorie:Nedersettings in Oekraïne