Cherson (Oekraïens: Херсо́н) is 'n hawestad in suidelike Oekraïne met ongeveer 358 duisend inwoners. Die stad is ook die administratiewe sentrum van die Cherson-oblast.

Susterstede 23px Rzeszów, Pole 23px Oslo, Noorweë 23px Mariupol, Oekraïne 23pxHongarye, Zalaegerszeg 23px Bulgarye, Shumen 23px Groot-Brittanje, Kent 23px Turkye, Zonguldak

Verwysings

Eksterne skakels www.city.kherson.ua - Cherson se webwerf

Kategorie:Nedersettings in Oekraïne