KwaNobuhle is 'n groot township aan die buitewyke van Kariega in die Oos-Kaapprovinsie van die Republiek van Suid-Afrika.

Watervoorsiening KwaNobuhle is een van die townships in die streek wat probleme ondervind met ontwrigte watertoevoer of waterbeperkings tydens droogtes weens lae vlakke in die Kougadam en Louriedam. Voltooiing van die Nooitgedacht-waterskema, geïmplementeer deur Amatola Water en gefinansier deur die Departement van Water en Sanitasie, sal hopelik hierdie probleem verlig.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap