200px Ann Radcliffe

Engelse skrywer

Gebore 9 Julie 1764 in Holborn, Londen, Engeland, Groot-Brittanje

Oorlede 7 Februarie 1823 in Londen, Engeland Groot-Brittanje

Literêre stroming Romantiek, Gotiese roman

Bekende werke The Castles of Athlin and DunbayneA Sicilian RomanceThe Romance of the ForestThe Mysteries of UdolphoThe ItalianGaston de Blondeville Ann Radcliffe (* 9 Julie 1764 as Ann Ward; † 7 Februarie 1823) was 'n Engelse skrywer en baanbreker vir die Gotiese roman. Haar literêre styl was romanties wat haar aanskoulike en kleurryke beskrywings van landskapstonele betref, maar die Gotiese element skyn deur in haar gebruik van bonatuurlike verskynsels. Haar besondere literêre tegniek was die uiteindelike verklaring van skynbaar onverklaarbare verskynsels - iets waarmee sy in die 1790's 'n belangrike bydrae tot die aanvaarding van die Gotiese roman as literêre genre gelewer het.

Kategorie:Engelse skrywers Kategorie:Geboortes in 1764 Kategorie:Sterftes in 1823