Die Schlesinger-gebou is 'n wolkekrabber in Braamfontein, Johannesburg, Suid-Afrika. Die gebou is in 1965 voltooi en het 'n hoogte van 110 meter.
Sien ook I.W. Schlesinger
Kategorie:Geboue en strukture in Johannesburg Kategorie:Wolkekrabbers in Suid-Afrika