Motherwell is 'n groot dorp net noord van Gqeberha in die provinsie Oos-Kaap (Suid-Afrika).
Geskiedenis Motherwell het in 2001 saam met Port Elizabeth deel geword van die Nelson Mandelabaai Metropolitaanse Munisipaliteit.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Voorstede van Port Elizabeth