Soemi (Oekraïens: Суми; Russies: Сумы) is 'n stad in noordoostelike Oekraïne met ongeveer 295 duisend inwoners (2001). Die stad is ook die administratiewe sentrum van die Soemi-oblast. Soemi, wat aan die Pselrivier geleë is, is in 1652 deur Kosakke gestig.

Susterstede 23px Celle, Duitsland 23px Lublin, Polelublin.eu 23px Belgorod, Rusland

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Oekraïne