Ngodwana is 'n dorpie in die ooste van Mpumalanga, Suid-Afrika. Die papier- en pulpvervaardiger Sappi se reuse papiermeule word hier gehuisves.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Bronne Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995.

Kategorie:Nedersettings in Mpumalanga