Sussex120pxVlag120pxWapen150pxLigging in EngelandSeremoniële graafskap SussexHoofstad Chichester of LewesOppervlakte3 783 km2 (2011)Bevolking1 609 500 (2011)Bevolkingsdigtheid425 inw./km2 (2011)Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskapStreekSussexAdministratiewe setel Chichester of LewesISO 3166-2:GB-SSXOppervlakte3 783 km2 (2011)Bevolking1 609 500 (2011)Bevolkingsdigtheid425 inw./km2 (2011)Distrikte en Unitêre owerhedeGeen

Sussex (uitgespreek /ˈsʌsɨks/) is 'n historiese graafskap in die suidooste van Engeland. In 1974 is die graafskap verdeel om die huidige Oos-Sussex en Wes-Sussex te vorm. Die naam beteken suidelike Sakse en is soortgelyk aan Essex (oostelike Sakse) en die voormalige graafskappe van Wessex (westelike Sakse) en Middlesex (middel Sakse).

Kategorie:Historiese graafskappe van Engeland