Anthony John "Tony" Abbott (gebore op 4 November 1957 in Londen, Engeland) is 'n Australiese politikus wat vanaf 18 September 2013 tot 15 September 2015 as eerste minister van Australië gedien het.

Eksterne skakels

Kategorie:Eerste ministers van Australië Kategorie:Ministers van Arbeid Kategorie:Ministers van Gesondheid Kategorie:Opposisieleiers Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Lewende mense