Anna Favella (* 21 September 1983 in Rome, Lazio, Italië) is 'n Italiaanse aktrise. Sy is veral bekend vir haar rolle in die TV-reeks Terra ribelle en in die rolprent Mr. America.
Filmografie 2008 Enrico Mattei - L'uomo che guardava al futuro 2009 Don Matteo 7 2010 Terra Ribelle 2012 Terra Ribelle - Il Nuovo mondo 2013 Mr. America
Eksterne skakels Anna Favella in die Internet Rolprent Databasis
Kategorie:Italiaanse akteurs Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense