Winnitsja-oblast (Oekraïens: Вінницька область) is 'n oblast in Oekraïne. Die hoofstad en grootse stad van die oblast is Winnitsja.

Demografie Tale (2001-sensus): Oekraïens (94,8%), Russies (4,7%), Moldawies (0,1%), Wit-Russies (0,06%). Etniese verdeling (2001-sensus): Oekraïners (94,9%), Russe (3,8%), Pole (0,2%).

Sien ook Deelgebiede van Oekraïne

Verwysings

Kategorie:Oblaste van Oekraïne