Avemetatarsalia ("voël-middelvoetbene") is ’n kladenaam wat in 1999 deur die Britse paleontoloog Michael Benton gevestig is vir alle kroongroep-archosourusse wat nader aan voëls verwant is as aan krokodille. Dit sluit die subgroep Ornithodira in. ’n Alternatiewe naam is Panaves ("alle voëls"), ’n verwysing na ’n ander definisie van die groep as alle diere, lewend of uitgestorwe, wat nader aan voëls verwant is as aan krokodille.

Kladogram Avemetatarsalia kan met die volgende kladogram voorgestel word (volgens Nesbitt, 2011):

Verwysings

Verdere leesstof Benton, Michael J. Origin and relationships of Dinosauria. In: David B. Weishampel, Peter Dodson, Halszka Osmólska (Hrsg.): The Dinosauria. Zweite Auflage. University of California Press, Berkeley 2004, S. 7–19, .

Kategorie:Tetrapoda