Zjitomir-oblast (Oekraïens: Житомирська область) is 'n oblast in noordelike Oekraïne. Die hoofstad en grootse stad van die oblast is Zjitomir.
Demografie Tale (2001-sensus): Oekraïens (93,0%), Russies (6,6%), Moldawies (0,1%), Belarussies (0,1%). Etniese verdeling (2001-sensus): Oekraïners (90,3%), Russe (5,0%), Pole (3,5%).
Sien ook Deelgebiede van Oekraïne
Verwysings
Kategorie:Oblaste van Oekraïne