Mikolajif-oblast (Oekraïens: Миколаївська область) is 'n oblast in suidelike Oekraïne. Die hoofstad en grootste stad van die oblast is Mikolajif. Die oblast grens aan die Swartsee in die suide.
Demografie Tale (2001-sensus): Oekraïens (69,2%), Russies (29,3%). Etniese verdeling (2001-sensus): Oekraïners (81,9%), Russe (14,1%).
Sien ook Deelgebiede van Oekraïne
Verwysings
Kategorie:Oblaste van Oekraïne