Tsjernihif-oblast (Oekraïens: Чернігівська область) is 'n oblast in noordelike Oekraïne. Die hoofstad van die oblast is Tsjernihif (ook bekend as Tsjernogof).

Demografie Tale (2001-sensus): Oekraïens (89,1%), Russies (10,3%), Wit-Russies (0,2%). Etniese verdeling (2001-sensus): Oekraïners (93,5%), Russe (5,0%), Wit-Russe (0,6%).

Sien ook Deelgebiede van Oekraïne

Verwysings

Kategorie:Oblaste van Oekraïne