Mpumalanga is 'n dorp in KwaZulu-Natal in Suid-Afrika. Die dorp is ongeveer 40 km wes van Durban langs die N3 nasionale pad geleë.
Die naam beteken sonsopkoms in Zoeloe (letterlik die son kom uit).
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal