Tsjerkasi-oblast (Oekraïens: Черкаська область) is 'n oblast in sentrale Oekraïne. Die hoofstad van die oblast is Tsjerkasi.
Demografie Tale (2001-sensus): Oekraïens (92,5%), Russies (6,7%), Wit-Russies (0,1%). Etniese verdeling (2001-sensus): Oekraïners (93,1%), Russe (5,4%), Wit-Russe (0,3%).
Sien ook Deelgebiede van Oekraïne
Verwysings
Kategorie:Oblaste van Oekraïne