Die Main is 'n rivier in Duitsland met 'n lengte van 527 kilometer. Beide die rivier se bronriviere ontstaan in Beiere. Die Wit Main (Duits: Weißer Main) ontspring in die Fichtelgebergte en die Rooi Main (Duits: Roter Main) ontspring in die Frankiese Saale.
Die Main se monding is in die Hessiese hoofstad Wiesbaden wat teenoor die stad Mainz geleë is waar die rivier in die Ryn uitmond.
Frankfurt am Main is die grootste stad wat aan die Main geleë is.
Eksterne skakels
Kategorie:Baden-Württemberg Kategorie:Beiere Kategorie:Frankfurt am Main Kategorie:Mainz Kategorie:Riviere in Duitsland