Ternopil-oblast (Oekraïens: Тернопільська область) is 'n oblast in westelike Oekraïne. Ternopil is die hoofstad en met ongeveer 225 004 inwoners (in 2022), die grootste stad in die oblast.

Demografie Tale (2001-sensus): Oekraïens (98,3%), Russies (1,2%). Etniese verdeling (2001-sensus): Oekraïners (97,8%), Russe (1,2%), Pole (0,3%).

Sien ook Deelgebiede van Oekraïne

Verwysings

Kategorie:Oblaste van Oekraïne