Sauropsida ("akkedisgesigte") is ’n groep amniote wat alle bestaande reptiele en voëls asook hul uitgestorwe voorsate insluit. Sauropsida word onderskei van Synapsida, wat soogdiere en hul uitgestorwe voorsate bevat.

Klassifikasie Die kladogram hieronder skets die "stamboom" van Sauropsida; dit is ’n vereenvoudigde weergawe van dié van M.S. Lee (2013).Lee, M.S.Y. (2013). "Turtle origins: Insights from phylogenetic retrofitting and molecular scaffolds". Journal of Evolutionary Biology. 26 (12): 2729–2738. doi:10.1111/jeb.12268. PMID 24256520.

Verwysings

Kategorie:Reptiele Kategorie:Voëls