Riwne-oblast (Oekraïens: Рівненська область) is 'n oblast in noordwestelike Oekraïne. Riwne is die hoofstad en grootste stad van die oblast. Die oblast is ook bekend as die Rowno-oblast.

Sien ook Deelgebiede van Oekraïne

Verwysings

Kategorie:Oblaste van Oekraïne