Chmelnitski-oblast (Oekraïens: Хмельницька область) is 'n oblast (of gebied) in westelike Oekraïne. Die hoofstad van die oblast is Chmelnitski.

Demografie Tale (2001-sensus): Oekraïens (95,2%), Russies (4,1%), Pools (0,2%). Etniese verdeling (2001-sensus): Oekraïners (93,9%), Russe (3,6%), Pole (1,6%).

Sien ook Deelgebiede van Oekraïne

Verwysings

Kategorie:Oblaste van Oekraïne