Soemi-oblast (Oekraïens: Сумська область) is 'n oblast in noordoostelike Oekraïne. Die hoofstad en grootste stad van die oblast, Soemi, het ongeveer 271 000 inwoners in 2012 gehad.ukrainetrek.com/sumy-city
Demografie Tale (2001-sensus): Oekraïens (83,3%), Russies (15,5%), Wit-Russies (0,1%). Etniese verdeling (2001-sensus): Oekraïners (88,8%), Russe (9,4%), Wit-Russe (0,3%).
Sien ook Deelgebiede van Oekraïne
Verwysings
Kategorie:Oblaste van Oekraïne