Iwano-Frankifsk-oblast (Oekraïens: Івано-Франківська) is 'n oblast in westelike Oekraïne. Die oblast was tot 1962 bekend as Stanislaw-oblast. Iwano-Frankifsk is die hoofstad en grootste stad in die oblast.
Demografie Tale (2001-sensus): Oekraïens (97,8%), Russies (1,8%), Wit-Russies (0,05%). Etniese verdeling (2001-sensus): Oekraïners (97,5%), Russe (1,8%), Pole (0,1%).
Sien ook Deelgebiede van Oekraïne
Verwysings
Kategorie:Oblaste van Oekraïne