Lwif-oblast (Oekraïens: Львівська область) is 'n oblast (of gebied) in westelike Oekraïne. Die hoofstad en grootste stad van die oblast is Lwif.

Demografie Tale (2001-sensus): Oekraïens (95,3%), Russies (3,8%), Pools (0,4%). Etniese verdeling (2001-sensus): Oekraïners (94,8%), Russe (3,6%), Pole (0,7%).

Sien ook Deelgebiede van Oekraïne

Verwysings

Kategorie:Oblaste van Oekraïne