Odesa-oblast (Oekraïens: Одеська область, Russies: Одесская область) is 'n oblast (of gebied) in Suid-Oekraïne. Die oblast is ook die grootste ten opsigte van sy oppervlakte in die land. Die hoofstad en grootste stad van die oblast is Odesa. Alhoewel Oekraïens die enigste amptelike taal in die oblast is, word Russies sedert 2012 as "streektaal" erken.www.kyivpost.com
Demografie Tale (2001-sensus): Oekraïens (46,3%), Russies (42,0%), Bulgaars (4,9%), Moldawies (3,8%). Etniese verdeling (2001-sensus): Oekraïners (62,8%), Russe (20,7%), Bulgare (6,1%), Moldowiërs (5,0%).
Sien ook Deelgebiede van Oekraïne
Verwysings
Kategorie:Oblaste van Oekraïne