Poltawa-oblast (Oekraïens: Полтавська область) is 'n oblast (of gebied) in Oekraïne. Die hoofstad en grootste stad van die oblast, Poltawa, het sowat 300 duisend inwoners.

Sien ook Deelgebiede van Oekraïne

Verwysings

Kategorie:Oblaste van Oekraïne