Delft is 'n township in Kaapstad. Volgens die 2011-sensus het Delft 'n bevolking van 152 030 gehad.Hoofplek Delft 2011-sensus

Misdaad Op Vrydag, 12 Julie 2019, is die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag in onder meer Delft ontplooi om hoë vlakke van misdaad, wat die Suid-Afrikaanse Polisiediens tot dusver nog nie onder beheer kon bring nie, te takel.

Verwysings

Kategorie:Voorstede van Kaapstad