Slochteren is 'n voormalige munisipaliteit en 'n dorp in die provinsie Groningen in die noordooste van Nederland. In die voormalige munisipaliteit lê die groot aardgasveld, die gasveld van Slochteren.

Op 1 Januarie 2018 is Slochteren opgegaan in die nuwe munisipaliteit Midden-Groningen.

Eksterne skakels Amptelike webwerf

Kategorie:Midden-Groningen Kategorie:Voormalige munisipaliteite in Groningen (provinsie) Kategorie:Nedersettings in Groningen (provinsie)