Hoogezand-Sappemeer is 'n voormalige munisipaliteit in die provinsie Groningen in die noordooste van Nederland. Die munisipaliteit is gestig in 1949 deur die samevoeging van Hoogezand en Sappemeer.
Op 1 Januarie 2018 is Hoogezand-Sappemeer opgegaan in die nuwe munisipaliteit Midden-Groningen.
Plekke Borgercompagnie, Foxham, Foxhol, Hoogezand, Kiel-Windeweer, Kropswolde, Martenshoek, Sappemeer, Tripscompagnie, Waterhuizen en Westerbroek.
Eksterne skakels Amptelike webwerf
Kategorie:Midden-Groningen Kategorie:Voormalige munisipaliteite in Groningen (provinsie)