Menterwolde is 'n voormalige munisipaliteit in die provinsie Groningen in die noordooste van Nederland. Die munisipaliteit is gestig in 1990 deur die samevoeging van die munisipaliteite Meeden, Muntendam en Oosterbroek. Muntendam is die administratiewe setel van die voormalige munisipaliteit gewees.

Op 1 Januarie 2018 is Menterwolde opgegaan in die nuwe munisipaliteit Midden-Groningen.

Plekke Beneden Veensloot, Borgercompagnie, Boven Veensloot, Duurkenakker, Korengarst, Meeden, Muntendam, Noordbroek, Spitsbergen, Stootshorn, Tripscompagnie, Tusschenloegen, Tussenklappen, Uiterburen en Zuidbroek.

Eksterne skakels Amptelike webwerf

Kategorie:Midden-Groningen Kategorie:Voormalige munisipaliteite in Groningen (provinsie)