Pekela is 'n munisipaliteit in die provinsie Groningen in die noordooste van Nederland. Die munisipaliteit is gestig in 1990 deur die samevoeging van die munisipaliteite Oude Pekela en Nieuwe Pekela. Oude Pekela is die administratiewe setel van die munisipaliteit.

Plekke Alteveer, Boven Pekela, Bronsveen, Hoetmansmeer, Nieuwe Pekela en Oude Pekela.

Naburige munisipaliteite

Eksterne skakels Amptelike webwerf

Kategorie:Munisipaliteite in Groningen (provinsie)