duimnael|links|Die rekonstruksie van ’n Sinosaurus-kop.

Dilophosauridae was ’n wydverspreide familie van vroeë vleisvretende dinosourusse. Hulle was groot, grasieuse tweevoetige roofdiere van 4 tot 7 m en sowat 300 tot 500 kg. Hulle is bekend vir hul kenmerkende kuiwe, wat moontlik gebruik is vir vertoon om ’n maat te kry of om mededingers af te skrik.

Hulle was groter en het meer kenmerkende eienskappe gehad as Coelophysoidae in die Trias en die Vroeë Jura-periode.

Die volgende kladogram wys die verwantskap tussen Dilophosauridae en sy naby-verwant.Smith, N.D., Makovicky, P.J., Pol, D., Hammer, W.R. en Currie, P.J. (2007). "The dinosaurs of the Early Jurassic Hanson Formation of the Central Transantarctic Mountains: Phylogenetic review and synthesis." In Cooper, A.K. and Raymond, C.R. et al. (reds.), Antarctica: A Keystone in a Changing World, USGS Open-File Report 2007-1047, navorsingsverslag 003, 5 p.; .

Verwysings

Kategorie:Theropoda