Nota Vir die groente wat in Engels "Leek" genoem word, sien Prei.
Leek is 'n voormalige munisipaliteit en 'n dorp in die provinsie Groningen in die noordooste van Nederland.
Op 1 Januarie 2019 is Leek opgegaan in die nuwe munisipaliteit Westerkwartier.
Plekke Bakkerom, Breemen, Blauw, Boerenstreek, Diepwel, Dwarshaspel, Enumatil, Heineburen, De Haspel, De Holm, Kokswijk, 't Kret, Leek, Lettelbert, Midwolde, Oostindië, Oostwold, De Poffert, Pasop, Tolbert, Veldstreek, Westerdijk, Zanddijk en Zevenhuizen
Eksterne skakels Amptelike webwerf
Kategorie:Westerkwartier Kategorie:Voormalige munisipaliteite in Groningen (provinsie) Kategorie:Nedersettings in Groningen (provinsie)