Grootegast is 'n voormalige munisipaliteit en 'n dorp in die provinsie Groningen in die noordooste van Nederland. In 1991 is die munisipaliteit Oldekerk by Grootegast aangesluit.
Op 1 Januarie 2019 is Grootegast opgegaan in die nuwe munisipaliteit Westerkwartier.
Plekke Doezum, Grootegast, Faan, Kornhorn, Kuzemer, Kuzemerbalk, Lutjegast, Niekerk, Oldekerk, Opende, Peebos, Sebaldeburen en De Snipperij.
Gebore Abel Tasman, 1603 in Lutjegast
Eksterne skakels Amptelike webwerf
Kategorie:Westerkwartier Kategorie:Voormalige munisipaliteite in Groningen (provinsie) Kategorie:Nedersettings in Groningen (provinsie)