Haren is 'n voormalige munisipaliteit en 'n dorp in die provinsie Groningen in die noordooste van Nederland.
Haren maak sedert 2019 deel uit van die Groningen-munisipaliteit en lê direk ten suide van die stad. Die dorp is 'n geliefde woonplek vir die elite van Groningen.
Plekke Essen, Glimmen, Haren, Noordlaren, Onnen
Eksterne skakels Amptelike webwerf
Kategorie:Groningen (munisipaliteit) Kategorie:Voormalige munisipaliteite in Groningen (provinsie) Kategorie:Nedersettings in Groningen (provinsie)