Bellingwedde is 'n voormalige munisipaliteit in die provinsie Groningen in die noordooste van Nederland. Bellingwedde is gestig in 1968 deur die samevoeging van die munisipaliteite Bellingwolde en Wedde. Wedde is die administratiewe setel van die munisipaliteit gewees.

Op 1 Januarie 2018 is Bellingwedde opgegaan in die nuwe munisipaliteit Westerwolde.

Plekke Bellingwolde, Blijham, Den Ham,Hoorn, Hoornderveen, Klein-Ulsda, Lutjeloo, Morige, Oudeschans, Rhederbrug, Rhederveld, Tjabbesstreek, Veelerveen, Vriescheloo, Wedde, Wedderheide en Wedderveer

Eksterne skakels Amptelike webwerf

Kategorie:Westerwolde Kategorie:Voormalige munisipaliteite in Groningen (provinsie)