Die Blouhaak (Senegalia erubescens; voorheen bekend as Acacia erubescens) is 'n boom endemies aan Afrika. In Suid-Afrika kom dit in Limpopo en Noordwes voor. In Afrika is dit inheems aan Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Malawi, Mosambiek, Namibië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. In Engels staan die boom bekend as Blue thorn.

Die boom se FSA-nommer is 164.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Eksterne skakels

Kategorie:Senegalia Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe