Die Lebombowattel (Newtonia hildebrandtii var. hildebrandtii) (Lebombo wattle, Umfomothi) is 'n beskermde boom in Suid-Afrika. Dit is kenmerkend aan die kuswoud van Maputaland-ekostreek. Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bron

Eksterne skakels

Kategorie:Bome van Afrika