230px Vogelsberg

Maak deel uit van die Oos-Hessiese Bergland

Tipe Uitgewerkte vulkaan

Deelstaat Hesse

Oppervlakte 2 500 km²

Ligging in Duitsland 160px

Hoogste bergpieke Taufstein (773 m) Die Vogelsberg is 'n middelgebergte van vulkaniese oorsprong in die Duitse deelstaat Hesse wat deel uitmaak van die Oos-Hessiese Bergland. Die hoogste piek in die gebied - die grootste geslote basaltmassief in Europa - is die Taufstein met 'n hoogte van 773 m bo seevlak. Die Natuurpark Hoher Vogelsberg beslaan groot dele van die bergreeks se hoër geleë gebiede, terwyl die waterskeiding tussen Ryn en Weser ook deur die berggebied loop.

Kategorie:Bergreekse in Duitsland Kategorie:Hesse