Arlington kan verwys na enige van die volgende:

Arlington, 'n gehug in die Vrystaatprovinsie van Suid-Afrika. Arlington, 'n stad in die Amerikaanse deelstaat Oregon. Arlington, 'n county in die Amerikaanse deelstaat Virginië Arlington, 'n stad in die Amerikaanse deelstaat Texas.