Geografie Halifax is 'n dorp in Engeland, West Yorkshire, aan die oos-flanke van die Pennines-gebergte. Halifax, Nova Scotia is 'n stad in Nova Scotia, Kanada. Halifax County, Noord-Carolina is in die Amerikaanse deelstaat Noord-Carolina. Halifax County, Virginië is in die Amerikaanse deelstaat Virginië.

Vliegtuig Die Handley Page Halifax was 'n Britse viermotorige bomwerper.