Gebeure 10 Julie – Julius Caesar het 'n noue ontkoming in 'n katastrofiese nederlaag teen Pompeius in Masedonië. 9 Augustus – Slag van Pharsalus: Caesar verslaan Pompeius se leër en vernietig dit. Pompeius vlug na Egipte 28 September – Die Egiptiese koning dood Pompeius by sy aankoms in Alexandrië.
Geboortes
Sterftes 28 September – Cn. Pompeius Magnus, Romeinse generaal en politikus (* 106 v.C.).