Maloti is 'n dorp in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 7 223 gehad, waarvan 7 172 (99,3%) Swartes was.

Distrik Die distrik is 3 357 km2 groot. Suiwelboerdery is die grootste ekonomiese aktiwiteit in die distrik. Daar is ook forelle in die strome.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Bronne Google-kaart met Maloti aangedui

Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap