Die Zoeloekersielemoen (Vepris trichocarpa) is 'n boom wat voorkom vanaf die suide van KwaZulu-Natal tot by die Mosambiekgrens. Dit is ook inheems in die Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Kenia, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Die boom het gevlekte grys bas wat maklik afskilfer en dan gelerige kolle laat. Die boom se blaarpunte is meer gerond as die treurkersielemoenboom s'n. Die boom se FSA-nommer is 263.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Verwysings

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online REDLIST Sanbi

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Kategorie:Vepris Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Rwanda Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe