Vitaceae is die druiwe-familie wat hoort tot die orde Vitales. Die bekendste en ekonomies belangrikste spesie van die familie is die tafeldruif genus Vitis.

Boomspesie Kobas (Cyphostemma currorii)

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronnelys Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Plantfamilies