Die Kobas (Cyphostemma currorii) is 'n kremetartagtige dwergplant of klein boompie wat in die noordweste van Namibië en suide van Angola voorkom. Die boom is vir die grootste gedeelte van die jaar blaarloos maar wanneer blare aanwesig is, is hulle groot, saamgesteld en vlesig.

Fotogalery

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online Damaraland Flora - Christine Marais, Patricia Craven (Gamsberg McMillan 1992) Caudiciforms

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Eksterne skakels

Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Namibië